Ebooks
Relentless – AFRIKAANSE EBOEK
R150,00
Hierdie boek bevat die mees kritieke boodskap wat ‘n persoon ooit kan ontvang. As ‘n Christen mediese dokter, is hierdie boek ‘n moet-lees voorskrif vir elke kind van God! Dr. MK Strydom (MBChB, stigter, Eagles Wings Ministry)
Jan gebruik sy geweldige gawe om ons te help om die fundamentele basis van ware liefde te begryp. Dit bevat bonatuurlike krag om ons te transformeer in wie ons geskape is om te wees! John Crumpton (Senior Leier, Breakthru Life Church en Foundations Ministries International)
ONGELOOFDE liefde was die mees transformerende ervaring van my lewe. Mag hierdie liefde jou agtervolg en jou huis toe bring! Jan van Reenen, skrywer, seun, vader, vriend
Hierdie e-boek word met 'n wagwoord beskerm. Gaan jou eerste e-pos na vir hierdie wagwoord. Ons versoek vriendelik dat jy dit nie deel nie weens kopiereg.




